|

Casper was vir 'n geruime tyd besig met heelwat nuwe projekte. BroedersAncestors is die nuwe Casper Show wat beloof om Casparians te laat skater! Vatte-hap gee jou nou die geleentheid om jou gevoelens en blydskap te deel in antisipasie tot die nuwe show. Dis so maklik, voltooi slegs die vorm en sien jou boodskap aanlyn.
Let wel Vatte-hap word gemonitor. Geen inligting word aan 'n derde party verskaf nie en e-pos adresse verskyn nie op Vatte-hap nie. Die opinies hierin vervat bly gekoppel aan die individue wat dit geplaas het en is op geen manier, direk of indirek die opinie(s) van Casper de Vries Produksies en/of Creativentertainment nie.
|