| |

Die volgende datums is deur Casper de Vries Produksies bevestig vir die BroedersAncestors landwye toer. Hou hierdie area dop om te sien wanneer besprekings vir die ander vertonings oop gaan.
| | | |
| | | | Emperor's Palace, Kempton Park 08 Mei - 25 Junie 2009 Bespreek hier | | | |
| | | | Ettiene Rossouw Teater, Sasolburg 06 - 10 Julie 2009 Skakel 016 976 0673 om besprekings te maak
| | | |
| | | | Volksblad Fees, Bloemfontein 16 Julie & 18 Julie 2009 Bespreek hier | | | |
| | | | Artscape Teater, Kaapstad 21 Julie - 01 Augustus 2009 Bespreek hier | | | |
| | | | HB Thom Teater, Stellenbosch 03 - 08 Augustus 2009 Bespreek hier
| | | |
| | | | Sibaya Casino, Durban 13, 14 en 15 Augustus 2009 Bespreek hier | | | |
| | | | Sanlam Ouditorium, Potchefstroom 19 & 20 Augustus 2009 Besprekings kan gemaak word by Dept. Kultuur, Noord-Wes Universiteit, 018 299 2844
| | | |
| | | | PE Opera House, Port Elizabeth 02 - 05 September 2009 Bespreek hier
| | | |
| | | | Staatsteater, Pretoria 08- 17 September 2009 Bespreek hier 18 en 19 September vertonings - DVD opnames is oop | | | |
| | | | Meer datums sal binnekort bekend gemaak word.
| |
|